Julie – 2016

Nardo Newsletter

Slegte nuus is ons dam is half vol en die invloei is af na 27 cumec, maar die goeie nuus is die winter is halfpad verby. Winter is en was elke jaar tyd vir die Springbok regatta geborg deur Herman Van Shalkwyk. Dit is elke jaar `n wedren om na uit te sien en die jaar was geen uitsondering. Nege …