March – 2016

Nardo Newsletter

Goeie dag alle klub lede Vrydag 18 Maart was ons vroeg by die dam vir die naweek se verrigtinge. Kort op ons hakke was Hennie en Margaret Olivier en so het die manne een vir een aangekom. Ons het soos ouder gewoonte op ons boot aand ete geniet terwyl die res gaan braai het by die klubhuis-later het ons by …