Base Plan Regatta

Monique Matthews Newsletter

September 2017 BASE PLAN REGATTA Hierdie naweek het ons die wind gehad waarop ons nog die hele jaar gehoop het, gedroom het, gewink het en voor gefluit het! ‘n Driedubbele dosis wind!! Die regatta het afgeskop met ‘n beplanning van 3 reisiese, maar hopelik 2, aangesien die wind maar stil was vroeg die oggend. Hier volg elke skipper se weergawe …

SHERATON REGATTA EN ALGEMENE JAARVERGADERIG

Nardo Community Blog, Newsletter

Van die oomblik wat die uitnodigings uitgestuur is, het ons reeds besef dat dié naweek iets baie besonders gaan wees – ‘n “driegang aansit ete en semi-formele drag,” is nie iets wat ons klubhuis gereëld beleef nie? En dit was dan ook die “vibe” Saterdagoggend. Sommiges het luilekker rond gedrentel en orals geselsies aangeknoop, terwyl ander met ‘n spoed gearriveer …