SHERATON REGATTA EN ALGEMENE JAARVERGADERIG

Nardo Community Blog, Newsletter

Van die oomblik wat die uitnodigings uitgestuur is, het ons reeds besef dat dié naweek iets baie besonders gaan wees – ‘n “driegang aansit ete en semi-formele drag,” is nie iets wat ons klubhuis gereëld beleef nie? En dit was dan ook die “vibe” Saterdagoggend. Sommiges het luilekker rond gedrentel en orals geselsies aangeknoop, terwyl ander met ‘n spoed gearriveer …