-
-
-
-
Gariep Vasco Reunie Resies
Nuwe resies, nuwe trofee en nuwe borge! Net ‘n bietjie agtergrond oor hoe dié nuwe resies ontstaan het… In 2015 het ‘n gesprek om ‘n braaivleisvuur by die klubhuis gegaan oor seil op die groot blou see en oor hoe ‘n onvergeetlike ervaring dit kan wees. Van die ouens het die wens uitgespreek dat dit…
-
Base Plan Regatta
September 2017 Hierdie naweek het ons die wind gehad waarop ons nog die hele jaar gehoop het, gedroom het, gewink het en voor gefluit het! ‘n Driedubbele dosis wind!! Die regatta het afgeskop met ‘n beplanning van 3 reisiese, maar hopelik 2, aangesien die wind maar stil was vroeg die oggend. Hier volg elke skipper…
-
CPI Regatta
Dit was alles CPI se skuld: toe hulle die bestelling vir die naweek se weer by Weather24 moes plaas, het Renier net gesê: BOYZ, GO BIG! En toe bestel die boyz vir ons temperature wat begin het by -2 asook snerpende koue wind. Dit was so koud dat die “skippers” amper ‘n uur laat was…
-
-
Grinter Slaghuis Resies: 20 Augustus 2016
Grinter Slaghuis Resies: 20 Augustus 2016 11 Bote het deelgeneem aan die resies na Pamsbaai wat veronderstel was die Broekspruit-resies te wees. Die wind was die bepalende factor met ‘n gemiddelde windspoed van 6 knope. Die laaste bote het ‘n deel van die storm uit die suidweste egter gevang wat nogal groot konsternasie veroorssak…
-
JULIE 2016 NUUSBRIEF CPI REGATTA
Vrydagmiddag reeds, was daar hope aktiwiteite op die jetty soos wat bote ywerig voorberei is vir Saterdag se regatta. Dit het natuurlik gelei tot ‘n feestelike geselligheid by Tjaailatyd en Corinne en Chanté het van verligting gesug toe hulle uiteindelik die deure agter die rumoerige klomp yachties kon sluit…! “Skippersmeeting” het om 10:00 plaasgevind en…
-
Julie – 2016
Slegte nuus is ons dam is half vol en die invloei is af na 27 cumec, maar die goeie nuus is die winter is halfpad verby. Winter is en was elke jaar tyd vir die Springbok regatta geborg deur Herman Van Shalkwyk. Dit is elke jaar `n wedren om na uit te sien en die…
