Gariep Vasco Reunie Resies

Nuwe resies, nuwe trofee en nuwe borge! Net ‘n bietjie agtergrond oor hoe dié nuwe resies ontstaan het… In 2015 het ‘n gesprek om ‘n braaivleisvuur by die klubhuis gegaan […]

Base Plan Regatta

September 2017 Hierdie naweek het ons die wind gehad waarop ons nog die hele jaar gehoop het, gedroom het, gewink het en voor gefluit het! ‘n Driedubbele dosis wind!! Die […]

CPI Regatta

Dit was alles CPI se skuld: toe hulle die bestelling vir die naweek se weer by Weather24 moes plaas, het Renier net gesê: BOYZ, GO BIG! En toe bestel die [...]

Grinter Slaghuis Resies: 20 Augustus 2016

Grinter Slaghuis Resies: 20 Augustus 2016 11 Bote het deelgeneem aan die resies na Pamsbaai wat veronderstel was die Broekspruit-resies te wees. Die wind was die bepalende factor met ‘n […]

JULIE 2016 NUUSBRIEF CPI REGATTA

Vrydagmiddag reeds, was daar hope aktiwiteite op die jetty soos wat bote ywerig voorberei is vir Saterdag se regatta. Dit het natuurlik gelei tot ‘n feestelike geselligheid by Tjaailatyd en […]

Julie – 2016

Slegte nuus is ons dam is half vol en die invloei is af na 27 cumec, maar die goeie nuus is die winter is halfpad verby. Winter is en was […]

March – 2016

Goeie dag alle klub lede Vrydag 18 Maart was ons vroeg by die dam vir die naweek se verrigtinge. Kort op ons hakke was Hennie en Margaret Olivier en so […]

February 2015

Good day all; On the 21st Feb a race to Christmas and back was undertaken, due to high winds only three boats participated but with crews from the smaller boats […]

Oviston Marathon Race – 20 Feb 2016

Ons het die Saterdag oggend lekker vroeg begin met Heinrich wat 6h40 weggespring het met,ek skat, 9 knope wind of selfsmeer. In totaal was ons 11 bote wat uitstekend is […]

Man Overboard Procedure

As soon as someone goes in, call out ?Man overboard!? and toss a cushion or buoy to provide flotation and mark the spot. Always keep a Type IV PFD at […]

Sheraton Regatta en algemene jaarvergaderig

Van die oomblik wat die uitnodigings uitgestuur is, het ons reeds besef dat dié naweek iets baie besonders gaan wees – ‘n “driegang aansit ete en semi-formele drag,” is nie […]