Gariep Vasco Reunie Resies
Nuwe resies, nuwe trofee en nuwe borge! Net ‘n bietjie agtergrond oor hoe dié nuwe resies ontstaan het… In 2015 het ‘n gesprek om ‘n braaivleisvuur by die klubhuis gegaan oor seil op die groot blou see en oor hoe ‘n onvergeetlike ervaring dit kan wees. Van die ouens het die wens uitgespreek dat dit…
